DIE OORD PV3

Die Oord PV3 is in 1980 gestig. Dit is ‘n privaat nasorg fasiliteit waar tot 180 verstandelik gestremde volwassenes lewenslange sorg ontvang en is geleë in die Noordwes Provinsie op ‘n plaas aan die voet van die Magaliesberg, tussen Hartebeespoortdam en Brits. Ons beoefen ‘n holistiese benadering ten opsigte van die inwoners se ontwikkeling, mediese sorg sowel as geestelike en emosionele ondersteuning. 

Ons doel is om voltydse residensiële sorg te verskaf, insluitende algemene gesondheidsorg deur ten volle gekwalifiseerde verpleegkundiges, en om te verseker dat inwoners optimaal en doelgerig funksioneer.

GETUIGSKRIFTE

BORGE

(012) 253 0750/1/2    l    oordinfo@oordpv3.co.za  

P O Box 934, BRITS, 0250

×
×

Cart